eBook Shop CC Over 200,000 titles available for immediate download.
  Home  |  Software Downloads  |  Create Account Login  |  My Account  |  Bookshelf  |  Cart Contents   
Search

Advanced Search
Content Languages
Afrikaans
English
French
German
Italian
Portuguese
Russian
Spanish
Afrikaans Categories
Biography & Autobiography
Body, Mind & Spirit
Business & Economics
Cooking
Crafts & Hobbies
Family & Relationships
Fiction
Games
Juvenile Fiction
Juvenile Nonfiction
Poetry
Political Science
Sports & Recreation
Travel
True Crime
SA Topsites
SA Topsites ::
GMT-5
ZA Topsites
ZA TOP Sites
GMT+2
Online Shopping and buy at safe internet stores Paypal Verified

Fiction

Sub-Categories
GeneralSuspense
RomanceWar & Military
Displaying 1 to 50 (of 146 eBooks) Result Pages: 1 2 3  [>] [>>]  
 Cover   Product Name   Price   Product Info 
 'n Beskermengel vir Marlene  'n Beskermengel vir Marlene

Author: Joubert, Irma
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Haar pa het haar geleer: pasop dat jy nie goedkoop is nie. Soos jou ma. Adolf leer haar vertrou, leer haar liefhê. Tot die verlede hulle inhaal. En Marlene weet - dis die einde van haar en Adolf.
 $7.67  View Product Info
 'n Beskermengel vir Marlene  'n Beskermengel vir Marlene

Author: Joubert, Irma
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Haar pa het haar geleer: pasop dat jy nie goedkoop is nie. Soos jou ma. Adolf leer haar vertrou, leer haar liefhê. Tot die verlede hulle inhaal. En Marlene weet - dis die einde van haar en Adolf.
 $7.67  View Product Info
 'n Meermin vir Xander  'n Meermin vir Xander

Author: Roux, Rykie
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is 'n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom.
 $3.73  View Product Info
 'n Nuwe bruidegom  'n Nuwe bruidegom

Author: Carstens, Alma
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe - Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau's te vlug, maar nie van haar haat nie.
 $3.73  View Product Info
 'n Onverstandige vrou  'n Onverstandige vrou

Author: Holland, Thea
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou hê nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar kaarte...
 $3.73  View Product Info
 'n Reënboog vir Kersfees  'n Reënboog vir Kersfees

Author: Drotsky, Elsa
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Riëtte verpes motorfietsryers. En nou huur sy 'n kothuis op Wouter de Wet se erf - teen sy sin, en hy's boonop 'n Harley-Davidson-fanatikus. Haar teenwoordigheid en musiekstudie irriteer hom, maar hy...
 $3.73  View Product Info
 Adam op bestelling  Adam op bestelling

Author: Botha, Dina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Jaycee raak paniekerig toe sy besef dertig is om die draai - en sy is alleen. Hoe kan sy Adam First se aandag trek sonder dat hy agterkom sy is 'n klein bietjie desperaat?
 $3.73  View Product Info
 Altyd daar  Altyd daar

Author: Robertson, Cynthia
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Alles omtrent Lukas de Later is dodelik. Hy's dodelik aantreklik, dodelik man, dodelik sexy. Maura raak op dié plaasboer en überman verlief, maar weet dis vir hom net tydelik, ondanks al hulle passi...
 $3.73  View Product Info
 Anderkant liefhê  Anderkant liefhê

Author: Winckler, Elsa
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oë by haar. Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los? Hy frustreer haar grensloos.
 $5.91  View Product Info
 Aptyt vir liefde  Aptyt vir liefde

Author: Olivier, Susan
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Rusie met die bure, met haar suster, haar pa ... Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie. Maar gestel die aantygings is waar?
 $3.73  View Product Info
 Bly by my  Bly by my

Author: Penzhorn, Anna
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Hoe sy teen die Drakensberghange beland het, weet sy nie. Nog minder wie sy is. Haar lewe wag op haar, ver van die kokon van die grot. Hoe gaan sy sonder Derek von Engelstein se koestering oorleef?
 $3.73  View Product Info
 Bootnimf  Bootnimf

Author: Vermaak, Frances
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op 'n skip op die Wolga. Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat 'n onvergeeflike daad van jare gelede hulle op 'n vreemde man...
 $5.91  View Product Info
 Bruid in brokaat  Bruid in brokaat

Author: Tonder, Annetjie van
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Hy gee haar hart vlerke, leer haar liefde ken. Maar Gerbrandt Louw is 'n bedrieër, glo Roda. Hy lei haar én haar oom om die bos. Hul besoek aan Kioto is 'n bedrogspul. Hoe gemaak met sy verraad?
 $3.73  View Product Info
 Bruid vir Soetvlei  Bruid vir Soetvlei

Author: du Pisanie, Sarah
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor 'n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortui...
 $5.91  View Product Info
 Bruidskoor  Bruidskoor

Author: Penzhorn, Anna
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wêreld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy's veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar am...
 $3.73  View Product Info
 Celine se nuwe droom  Celine se nuwe droom

Author: Alma, Carstens
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Ná haar egskeiding trek Celine met haar dogters Arendsbaai toe. Sy is gelukkig, al troetel sy nog haar pyn. Toe Daniël Mouton haar sy liefde bied, jaag sy hom weg. Sy hoop, nee, glo Turner sal terug...
 $3.73  View Product Info
 Dans met my  Dans met my

Author: Cloete, Alta
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Bella is slim, berese en belese, maar bitter dom wat mans betref. Sy's in die leë volstruispaleis om haar Ph.D. af te rond, maar moet keer om nie ook 'n slagoffer van Simon Cilliers te word nie.
 $3.73  View Product Info
 Diamante in die stof  Diamante in die stof

Author: Breytenbach, Malene
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Toe François de Villiers Katharina vra om te trou, weet sy dis oor haar erfplaas. En toe hy die pad vat diamantvelde toe, is sy agterna. Twee keer. En besluit uiteindelik - langer sal hy haar nie ver...
 $3.73  View Product Info
 Die ander erfgenaam  Die ander erfgenaam

Author: Ackermann, Dirna
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Anselie erf 'n verwaarloosde Victoriaanse huis en die geheimsinnige Crafford bied sy hulp met die restourasiewerk sonder vergoeding aan. Hoe keer sy dat haar hart betrokke raak?
 $5.89  View Product Info
 Die Fransman  Die Fransman

Author: Kotze, Hetta
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Leiandra het nie nóg 'n Fransman in haar lewe nodig nie. Sy maak Chaney se seun alleen groot, dankie. Maar toe Jean-Philippe Beaurain opdaag, herken hy nie net vir Hugo nie, maar moet hulle saam Fran...
 $3.73  View Product Info
 Die kamer langsaan  Die kamer langsaan

Author: Coetser, Annemari
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Donné verlaat haar huis en begin werk aan die debuutroman wat sy nog altyd wou skryf. Dis egter nie 'n outobiografie nie maar handel oor die onbekende en afwesige vrou by wie sy die meenthuis huur. O...
 $16.32  View Product Info
 Die liefdesbrief  Die liefdesbrief

Author: Hugo, Helena
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Clara het skaars haar voete op Afrikabodem gesit, toe sien sy hom - der Wüstling. Dié wilde transportryer steel haar hart, red haar toe sy vlug, ontdek haar vroulikheid ... en toe stuur Friedrich Fa...
 $3.73  View Product Info
 Die nuwe Amelia  Die nuwe Amelia

Author: du Toit, Bep
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Amelia was tevrede met haar mank voet. Maar Henning Pelser, die bergklimmer en 'n ortopedis met sy goudvis, kom versteur haar vrede. Skielik moet sy besluite neem waarvoor sy nie kans sien nie.
 $3.73  View Product Info
 Die onbekendes  Die onbekendes

Author: Bloemhof, François
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Skielik op 'n dag is alles anders. Waarskuwings dui daarop dat die wêreld nie meer ons woning is nie en mense begin dinge doen wat hulle nooit voorheen sou doen nie. Gewelddadige dinge ... alles is o...
 $16.51  View Product Info
 Die onbekendes  Die onbekendes

Author: Bloemhof, François
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Skielik op 'n dag is alles anders. Waarskuwings dui daarop dat die wêreld nie meer ons woning is nie en mense begin dinge doen wat hulle nooit voorheen sou doen nie. Gewelddadige dinge ... alles is o...
 $16.51  View Product Info
 Die ooreenkoms  Die ooreenkoms

Author: Kapp, Sophia
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Adam Rossouw bring 'n nag saam met Petronel Cilliers deur en sy raak swanger. Hy oortuig haar om met hom te trou. Petronel se vermoë om liefde te wys help Adam om sy verhouding met sy ouers, sy suste...
 $20.05  View Product Info
 Die ooreenkoms  Die ooreenkoms

Author: Kapp, Sophia
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Adam Rossouw bring 'n nag saam met Petronel Cilliers deur en sy raak swanger. Hy oortuig haar om met hom te trou. Petronel se vermoë om liefde te wys help Adam om sy verhouding met sy ouers, sy suste...
 $20.05  View Product Info
 Die rebellie van Sloet Steenkamp  Die rebellie van Sloet Steenkamp

Author: Venter, Paul C
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Met sy drie televisiereekse Arende I, II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur, en die eer...
 $17.69  View Product Info
 Die rebellie van Sloet Steenkamp  Die rebellie van Sloet Steenkamp

Author: Venter, Paul C
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Met sy drie televisiereekse Arende I, II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur, en die eer...
 $17.69  View Product Info
 Die soen  Die soen

Author: Smith, Bets
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Wouter Mulder se soen toe sy vyftien was, het 'n reeks gebeure ontketen wat vandag opnuut hulle loop neem. Hy glo Stefanie nie, spot met haar, dink sy het 'n verhouding met 'n getroude internasionale ...
 $7.28  View Product Info
 Die soen  Die soen

Author: Smith, Bets
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Wouter Mulder se soen toe sy vyftien was, het 'n reeks gebeure ontketen wat vandag opnuut hulle loop neem. Hy glo Stefanie nie, spot met haar, dink sy het 'n verhouding met 'n getroude internasionale ...
 $7.67  View Product Info
 Die soenoffer  Die soenoffer

Author: Konrad, Isa
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: 'n Gestremde joernalis word deur 'n reeksmoordenaar versoek om haar verhaal te vertel. Sy is ingetoë, intelligent, 'n toegewyde ma. 'n Slagoffer van haar omstandighede, of nie? Wat hy te wete kom, ve...
 $15.30  View Product Info
 Die teensinnige bruid  Die teensinnige bruid

Author: Burger, Julia
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Vir 'n man sien Marinet nie weer kans nie. Veral nie nadat haar huwelik met Gerrit 'n mislukking was nie. Omdat sy hom seksueel klaaglik gefaal het. Daarom vlug sy as Louis van der Merwe net naby die ...
 $3.73  View Product Info
 Die verste ster  Die verste ster

Author: Smith, Bets
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Mieke weet sy werk net vir Ian McLachlan, astrofisikus, dertien jaar ouer as sy. Sy weet ook hoe warm sy arms haar kan hou - sý het dit uitgelok, daarom moet sy vlug, van haar liefde én vernedering.
 $3.73  View Product Info
 Die vrouehater  Die vrouehater

Author: Smith, Bets
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie 'n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe hê nie. Sy staal haar teen dié plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly 'n dorin...
 $3.73  View Product Info
 Dink aan jou  Dink aan jou

Author: Keyter, Elise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Emily se eerste skooljaar as onderwyseres verloop nie soos wat sy voorsien het nie. Nadat haar redaksiespan 'n skoolkoerantwedstryd gewen het, ontvang sy 'n vloedgolf gifbriewe. Wat sit daaragter?
 $5.91  View Product Info
 Donker leuens  Donker leuens

Author: Roux-de Jager, Lien
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Kalli Krynauw is bang en dis nie wat sy wil wees nie. Sy wil weer haar ou self wees - hardegat, dinamies, in beheer, 'n suksesvolle forensiese psigo-fisioloog. Sy kry weer 'n saak om te ondersoek en d...
 $16.93  View Product Info
 Drome van silwer  Drome van silwer

Author: Schutte, Salomé
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Ná Werner se verraad vlug Selma so ver van hom af weg as wat sy kan. Net om haar weer in 'n onmoontlik aantreklike man vas te loop. Kan sy Tristan Theart vertrou, of gaan hy haar ook seermaak?
 $5.91  View Product Info
 Droomhuis vir Danita  Droomhuis vir Danita

Author: Hugo, Helena
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Danita is in Londen om haar stukkende hart te troetel, haar verwerping te verwerk. Maar oral duik die blonde Robert Foster op. En sy wil nie meer vlug nie, veral nie weg van 'n getroude man nie.
 $3.73  View Product Info
 Duikmaats  Duikmaats

Author: Bester, Ida
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Roedolf van Biljon is nie verhoudingsmateriaal nie, maar Tilda swig nogtans voor sy sjarme. Hy help haar om haar vrees vir skubaduik te oorkom, maar toe hy meer as 'n duikmaat wil wees, weet sy dit vo...
 $5.93  View Product Info
 Duiwel in 'n snyerspak  Duiwel in 'n snyerspak

Author: Botha, Dina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reël...
 $3.73  View Product Info
 Eendag vir altyd  Eendag vir altyd

Author: Cronjé, Marie-Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Ná haar mastektomie wil Zabeth nie 'n man naby haar toelaat nie, veral nie Terry Truter nie. Hoe seker kan sy wees Hamman se verwerping en afgryse sal nie ook in sý oë te lees wees nie?
 $3.73  View Product Info
 Eerste liefde  Eerste liefde

Author: Schutte, Salomé
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Ná tien jaar is Lente terug op Barrydale, naby die De Witts. Hoe hulle haar en Leo se liefde gekelder het, bly by haar. Sy moet Leo uit haar lewe hou, al breek sy ook in stukke.
 $3.73  View Product Info
 Eiland van liefde  Eiland van liefde

Author: Breytenbach, Malene
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Kara is skaars aangestel as goewernante op 'n afgesonderde eiland, of sy het haar bedenkinge. Wynand Hartman, bekende skrywer en oud-oorlogkorrespondent, is stug, ontoeganklik. Die eiland koester diep...
 $3.73  View Product Info
 Elkedagman  Elkedagman

Author: Keyter, Elise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Sy veg nie net om die dood van haar ouers en haar broer se verlamming te verwerk nie, Selma Lategan se lewe is ernstig in gevaar. Boonop glo Anton Cloete sy dreig hom af.
 $3.73  View Product Info
 Fasade van die hart  Fasade van die hart

Author: Roberts, Marí
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Sy verfoei hom, weet hy't voete van klei. Van kleintyd af al. Maar Beate moet saam met Derrick de Winter in die helikopter wild jaag. Andersins vermy sy hom, tot die verpestelike rooi rok haar deeglik...
 $3.73  View Product Info
 Gedeelde geluk  Gedeelde geluk

Author: du Pisanie, Sarah
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en veldbrand?...
 $3.73  View Product Info
 Geleende liefde  Geleende liefde

Author: van Wyk, Schalkie
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Wilhelm Starck vra dat Dané vir die skyn haar liefde aan hom sal leen en aan hom verloof sal raak. Sy willig in, maar kom gou agter dat geleende liefde van haar kant af ware liefde kan word.
 $3.73  View Product Info
 Genoeg is genoeg  Genoeg is genoeg

Author: Human, Madelie
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Met haar ligte vliegtuig doen Ansu Hugo Nell miljoene rande se skade aan. Sy skuld hom nie net baie geld nie, maar moet ook vir 'n ruk by hom op die plaas bly. In 'n rolstoel.
 $3.73  View Product Info
 Genoeg is genoeg  Genoeg is genoeg

Author: Human, Madelie
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Met haar ligte vliegtuig doen Ansu Hugo Nell miljoene rande se skade aan. Sy skuld hom nie net baie geld nie, maar moet ook vir 'n ruk by hom op die plaas bly. In 'n rolstoel.
 $5.90  View Product Info
Displaying 1 to 50 (of 146 eBooks) Result Pages: 1 2 3  [>] [>>]  
Shopping Cart
0 items
Featured Titles
1001 Internet Jokes II - South African Edition
1001 Internet Jokes II - South African Edition
Bestsellers
Adam op bestelling
Kaalvoetbruid
Liefde vir Emma
'n Meermin vir Xander
Dans met my
Ongewenste buurman
'n Nuwe bruidegom
Duiwel in 'n snyerspak
Niemand soos jy nie
Gedeelde geluk
Copyright © 2012 eBookShop
Visit eBook Shop CC on ShopMania