eBook Shop CC Over 200,000 titles available for immediate download.
  Home  |  Software Downloads  |  Create Account Login  |  My Account  |  Bookshelf  |  Cart Contents   
Search

Advanced Search
Content Languages
Afrikaans
English
French
German
Italian
Portuguese
Russian
Spanish
Afrikaans Categories
Biography & Autobiography
Body, Mind & Spirit
Business & Economics
Cooking
Crafts & Hobbies
Family & Relationships
Fiction
Games
Juvenile Fiction
Juvenile Nonfiction
Poetry
Political Science
Sports & Recreation
Travel
True Crime
SA Topsites
SA Topsites ::
GMT-5
ZA Topsites
ZA TOP Sites
GMT+2
Online Shopping and buy at safe internet stores Paypal Verified

Juvenile Fiction

Sub-Categories
Action & AdventureGirls & WomenLove & Romance
GeneralHorror & Ghost Stories
Displaying 1 to 50 (of 53 eBooks) Result Pages: 1 2  [>] [>>]  
 Cover   Product Name   Price   Product Info 
 13 Spookstories  13 Spookstories

Author: Bloemhof, François / Jacobs, Jaco / Viljoen, Fanie
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, kom in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers… en laat die 13 stories in hierdie boek jo...
 $9.44  View Product Info
 13 Spookstories  13 Spookstories

Author: Jacobs, Jaco / Viljoen, Fanie / Bloemhof, François
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, kom in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jo...
 $9.44  View Product Info
 Kondensmelk  Kondensmelk

Author: Neser, Christien
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: 1. Beskaafde mense hou nie vakansie in 'n tent in die diepste bosse van Bo...
 $9.44  View Product Info
 Koshuiskoffie  Koshuiskoffie

Author: Neser, Christien
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Gravitas. Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander skool toe gaan. 'n Meisieskool. 'n Superstreng meisieskool...
 $9.44  View Product Info
 Koshuiskoffie  Koshuiskoffie

Author: Neser, Christien
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Gravitas. Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander skool toe gaan. 'n Meisieskool. 'n Superstreng meisieskool...
 $8.72  View Product Info
 Liefde is ...  Liefde is ...

Author: Steenkamp, Alet / Ahlers, Nerine
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Moet 'n meisie op 17 'n ou hê? Dit is die vraag waaroor Karli moet kopkrap vir die komende debatkompetisie. Maar in werklikheid is die debat op die oomblik die minste van haar bekommernisse. Daar i...
 $9.44  View Product Info
 Reënboogrant maats 1: Skelmstreke en kattekwaad  Reënboogrant maats 1: Skelmstreke en kattekwaad

Author: Snyman, Maritha
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Die Laerskool Reënboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur - sy en Liz is va...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 10: Shani en die sokkie  Reënboogrant maats 10: Shani en die sokkie

Author: Kruger, Ansonette
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Ou Biltong, die hoof van Laerskool Reënboogrant, het toestemming gegee dat die kinders 'n dans mag reël om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebe...
 $7.67  View Product Info
 Reënboogrant maats 11: Ans se geheim  Reënboogrant maats 11: Ans se geheim

Author: Smit, JC
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Niemand weet regtig enigiets van die nuweling af nie, behalwe dat sy naam Rudiger is en dat hy vir Rachelle én Japie sommer op die eerste dag mooi op hulle plekke gesit het. Dis net Ans, wat besef da...
 $7.67  View Product Info
 Reënboogrant maats 12: Sterrenag  Reënboogrant maats 12: Sterrenag

Author: Roux, Lize
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Shani en Sunette weet sommer daar kom moeilikheid toe Marietjie 'n verwaarloosde rondloperhond huis toe bring. Die hond moet DBV toe en Marietjie se hart is baie seer daaroor ... Dan kry Shani uit die...
 $7.67  View Product Info
 Reënboogrant maats 2: Alleen tuis  Reënboogrant maats 2: Alleen tuis

Author: Snyman, Maritha
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Shani, Sunette en Dolf is keelvol vir die bouery by hulle huis. Boonop hou Sunette net mooi niks van die smerige ou man wat toesig hou oor die bouwerk nie - veral nie noudat sy ná die operasie smidda...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 3: Die balletkonsert  Reënboogrant maats 3: Die balletkonsert

Author: Snyman, Maritha
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe ...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 4: ¿ Nag van angs  Reënboogrant maats 4: ¿ Nag van angs

Author: Snyman, Maritha
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Sunette is moeg daarvoor om te wonder of Pierre van haar hou. Sy weet Johan stel in haar belang, en hy's nogal oulik. Daarom is Sunette baie opgewonde toe haar eksperiment gekies word vir die wetenska...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 5: Die hanswors  Reënboogrant maats 5: Die hanswors

Author: Snyman, Maritha
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Almal sien al lank uit na die toer na Waterval-Boven. Die Reënboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te hê, al gaan ou Biltong en juffrou Venter saam om hulle op te pas. Die eerste nag re...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 6:Teddie se geheim  Reënboogrant maats 6:Teddie se geheim

Author: Snyman, Maritha / Hattingh, Loraine
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Toe Shani die nuus kry dat sy draadjies moet kry, is dit so goed asof sy die doodstraf gekry het. Dink net hoe simpel gaan sy lyk. Geen ou sal naby haar wil kom nie. Haar enigste troos is 'n teddie wa...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 7: Die ontvoering  Reënboogrant maats 7: Die ontvoering

Author: Snyman, Maritha / Hattingh, Loraine
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Al wat 'n Reënboogranter is, praat oor die nuwe gym. Dis 'n groot glaskonstruksie met pers mure en 'n pienk dak en dit lyk so cool dat almal wil aansluit. Maar dit moet eers wag, want Shani se partyt...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 8: Huismoles  Reënboogrant maats 8: Huismoles

Author: Kruger, Ansonette
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Shani is besig om voor te berei vir 'n belangrike oudisie, daarom kom sy nie eens agter dat Rachelle se danige vriendskap met haar dalk moeilikheid voorspel nie. Rachelle is nie daaraan gewoond om ve...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant maats 9: Ponieprinses  Reënboogrant maats 9: Ponieprinses

Author: Kruger, Ansonette
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Sunette is byna seker dat sy vir Natasha, die nuwe meisie by die skool, gevaarlike toertjies op 'n ponie in die sirkus sien doen het. Maar dit kan tog nie wees nie, want haar ouers is dan baie ryk en ...
 $7.80  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 1: Partytjies en penaries  Reënboogrant Tieners 1: Partytjies en penaries

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Shani is keelvol. Vir wat mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie? Sy is amper sestien, maar haar pa behandel haar asof sy 'n babatjie is. Liz en Rachelle en al die ander gaan daar wees - hulle ...
 $7.88  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 5: Hartebreker  Reënboogrant Tieners 5: Hartebreker

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Daar's 'n nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant. Hy's baie handsome en het boonop 'n hoofrol in 'n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na 'n meisie vir 'n byrol. Shani is vasberade om die ro...
 $7.82  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 6: Anderkant die reënboog  Reënboogrant Tieners 6: Anderkant die reënboog

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Die beroering wat die aantreklike nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant veroorsaak het, het skaars bedaar, toe die nuwe meisie van die Kaap haar verskyning maak. Al die ouens - selfs Dolf - swe...
 $7.82  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 7: Sandkastele  Reënboogrant Tieners 7: Sandkastele

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Sunette is in die sewende hemel van geluk, want hierdie vakansie op Hermanus is nét wat sy nodig gehad het. Dis great om weg te wees van al die dramas van Reënboogrant. Sy sou gecrack het as sy nog ...
 $7.66  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 8: Tienertantrums  Reënboogrant Tieners 8: Tienertantrums

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Sunette is weer verlief. Sy kan nie glo dat sy haar so oor Pierre verknies het nie. Jaco is die wonderlikste ou wat sy nog ooit ontmoet het ... én hy is mal oor haar. Hy het self so gesê. Terselfde...
 $7.66  View Product Info
 Reënboogrant Tieners: Drome en dramas  Reënboogrant Tieners: Drome en dramas

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: 'n Splinternuwe BMW. 'n Modelkontrak in Italië. Twee retoervliegkaartjies na enige bestemming van jou keuse. Klere te waarde van R20 000. Dis maar net 'n paar van die pryse wat gewen kan word in die ...
 $7.82  View Product Info
 Thomas@aksie.net  Thomas@aksie.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees. Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks óóit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike Fl...
 $7.41  View Product Info
 Thomas@aqua.net  Thomas@aqua.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Thomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van ...
 $7.41  View Product Info
 Thomas@geraamte.net  Thomas@geraamte.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: 'n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek - 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lÃ...
 $7.41  View Product Info
 Thomas@moord.net  Thomas@moord.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om 'n nuwe halfboete of -sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek 'n stokou Victoriaanse huis...
 $7.41  View Product Info
 Thomas@nagmerrie.net  Thomas@nagmerrie.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oë het vir ee...
 $7.41  View Product Info
 Thomas@rock-ster.net  Thomas@rock-ster.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Thomas se lewe suig harder as 'n stofsuier. Hy is kniediep in die moeilikheid omdat hy 'n leë koeldrankblikkie geskop het en dit per ongeluk die skoolhoof, meneer Volschenk, teen die kop getref het. ...
 $7.41  View Product Info
 Thomas@skerpioen.net  Thomas@skerpioen.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpio...
 $7.41  View Product Info
 Thomas@sms.net  Thomas@sms.net

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors omdat hy die ou drel van 'n Piet Senekal geslaan he...
 $7.41  View Product Info
 Virus  Virus

Author: Jacobs, Jaco
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe PDF

Description: Net sewe dae. Dis al wat nodig is om die wêreld tot stilstand te ruk. 'n Week gelede was Jake nog 'n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in 'n verwoeste stad. Daaro...
 $9.44  View Product Info
 Betower  Betower

Author: Viljoen, Fanie
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Nadia het 'n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ...
 $9.51  View Product Info
 Blou sjokolade  Blou sjokolade

Author: Neser, Christien
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: In Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe, waarna sy so lank reeds uitsien, afgestel is. Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit. Ma...
 $8.47  View Product Info
 Liefde laat jou Rice Krispies anders proe  Liefde laat jou Rice Krispies anders proe

Author: Brink, Tania
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Marzanne Odendal is 'n uitgeproke tiener wat daarvan droom om 'n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van 'n man en kinders, eendag rondom die wêreld kan reis op soek na opwindi...
 $8.47  View Product Info
 My hart is vol graffiti  My hart is vol graffiti

Author: Brink, Tania
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Lara het die perfekte ou. Michael bring gereeld vir haar blomme skool toe. En almal voorspel hy gaan oor twee jaar hoofseun wees. Maar dan moet Lara en Vanessa 'n artikel vir 'n tienertydskrif skryf. ...
 $7.44  View Product Info
 Om ¿ ster te vang  Om ¿ ster te vang

Author: du Toit, Elana
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Die liefde bring vir Lienka net bekommernisse. Die Maan-en-Sterre-bal lê voor en dit lyk vir haar of haar wenkbroue besig is om bles te word. Dan is haar een oor ook steeds aan die verlep (so glo sy)...
 $7.45  View Product Info
 Ouens is nie pizzas nie  Ouens is nie pizzas nie

Author: Brink, Tania
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ʼn pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie - s...
 $7.44  View Product Info
 Permanente ink  Permanente ink

Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar nee...
 $8.72  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen  Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Shani kan haar geluk nie glo nie ... haar ouers neem die hele gesin vir 'n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen 'n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat h...
 $7.78  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 11: Paaie van die hart  Reënboogrant Tieners 11: Paaie van die hart

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Sy naam alleen laat haar hart vinniger klop. Leon. Leon Louw. Hy is verskriklik aantreklik en sy oë is baie blou. Sy mond is incredibly soenbaar, al het dit 'n nors trek. Shani kruis gou paaie en swa...
 $7.78  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate  Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Alles gebeur in stadige aksie. 'n Motor se remme skree. Die Volla gly en draai dwars in die pad. Daar is 'n knalgeluid toe die motorfiets met die Kewer bots. 'n Rou kreet kom uit Leon se bors. "Shani!...
 $7.78  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 2: Hunks en hamburgers  Reënboogrant Tieners 2: Hunks en hamburgers

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Sunette is sielsongelukkig. Die Meidans was 'n totale flop. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te hê! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, almal kan sien hy's mal oor Rachelle. Hy't Sunett...
 $7.88  View Product Info
 Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart  Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart

Author: van Niekerk, Louise
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie - een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle 'n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het kl...
 $7.78  View Product Info
 Seesand, sonbrille en smokkelaars  Seesand, sonbrille en smokkelaars

Author: Ahlers, Nerine / Steenkamp, Alet
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description:
 $7.45  View Product Info
 Selfone, skelms en sjokolade  Selfone, skelms en sjokolade

Author: Ahlers, Nerine / Steenkamp, Alet
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is - en wat wil hulle hê? En dan is daar nog Gina se katastrofie...
 $7.45  View Product Info
 Sepiesterre, sokkies en skobbejakke  Sepiesterre, sokkies en skobbejakke

Author: Ahlers, Nerine / Steenkamp, Alet
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees - en iemand gaan gekies word om in 'n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan ...
 $7.45  View Product Info
 Skaduwees, skatte en skelmstreke  Skaduwees, skatte en skelmstreke

Author: Ahlers, Nerine / Steenkamp, Alet
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Die nuwe skooljaar skop op 'n besige noot af. Lindie se pa trou binnekort. Haar vriende oefen vir 'n padwedloop. En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê. Maar soos gewoonlik probeer Dan...
 $7.45  View Product Info
 Sms'e, skurke en spinnekoppe  Sms'e, skurke en spinnekoppe

Author: Ahlers, Nerine / Steenkamp, Alet
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB

Description: Vier dae in die bos ... Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die...
 $7.45  View Product Info
Displaying 1 to 50 (of 53 eBooks) Result Pages: 1 2  [>] [>>]  
Shopping Cart
0 items
Featured Titles
1001 Internet Jokes II - South African Edition
1001 Internet Jokes II - South African Edition
Bestsellers
Koshuiskoffie
13 Spookstories
Kondensmelk
Virus
Blou sjokolade
Liefde is ...
Copyright © 2012 eBookShop
Visit eBook Shop CC on ShopMania