eBook Shop CC  
  Home  |  Software Downloads  |  Create Account Login  |  My Account  |  Bookshelf  |  Cart Contents   
Search

Advanced Search
Content Languages
Afrikaans
English
German
Spanish
French
Italian
Portuguese
Russian
Afrikaans Categories
Biography & Autobiography
Body, Mind & Spirit
Business & Economics
Cooking
Crafts & Hobbies
Family & Relationships
Fiction
Juvenile Fiction
Juvenile Nonfiction
Non-Classifiable
Poetry
Social Science
Sports & Recreation
Travel
True Crime

Non-Classifiable

Displaying 1 to 50 (of 676 eBooks) Result Pages: 1 2 3 4 5  [>] [>>]  
 Cover   Product Name   Price   Product Info 
 `n Soete skuilplek  `n Soete skuilplek

Author: Walsh, Sheila
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: 'n Soete skuilplek is 'n storie van genade en vergifnis in vandag se wêreld en slaag uitstekend daarin om die kompleksiteite van 'n ma se hart uit te beeld.
 $7.28  View Product Info
 `n Soete skuilplek  `n Soete skuilplek

Author: Walsh, Sheila
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: 'n Soete skuilplek is 'n storie van genade en vergifnis in vandag se wêreld en slaag uitstekend daarin om die kompleksiteite van 'n ma se hart uit te beeld.
 $7.28  View Product Info
 'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal  'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal

Author: Opperman, Marie
Publisher: Zebra Press (Random House Struik)
Format: Adobe ePUB

Description: 'n Affair om te vergeet is die ware verhaal van hoe die skryfster van haar man se affair uitgevind het, haar reaksie daarop, en hoe sy uiteindelik daarin geslaag het om vrede en aanvaarding te vind. H...
 $5.46  View Product Info

 'n Dans met die Dood: Joernaal van 'n anoreksielyer  'n Dans met die Dood: Joernaal van 'n anoreksielyer

Author: Botha, Aniel
Publisher: Zebra Press (Random House Struik)
Format: Adobe ePUB

Description: Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer. 'n Dans met die dood is haar aangrypende beskrywing van die ses weke wat sy in d...

 'n Nuwe hart, 'n Nuwe lewe  'n Nuwe hart, 'n Nuwe lewe

Author: Smalley, Gary
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Soveel mense is vandag moedeloos, gestres, wanhopig en selfs depressief. Die tempo waarteen ons leef en die druk van die wêreld dra alles by tot ons angs en onsekerheid. Gary Smalley wys lesers in 'n...
 $9.10  View Product Info

 'n Seun soos Bram  'n Seun soos Bram

Author: Haasbroek, Hannes
Publisher: Umuzi (Random House Struik)
Format: Adobe ePUB

Description: Eerste omvattende biografie van Fischer in Afrikaans

 'n Splinternuwe Huwelik in 30 Dae: 'n Wenresep vir 'n vreugdevolle verhouding vir altyd  'n Splinternuwe Huwelik in 30 Dae: 'n Wenresep vir 'n vreugdevolle verhouding vir altyd

Author: Weiss, Douglas
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Is daar iets fout met jou huwelik en weet jy nie hoe om dit reg te maak nie? Of het dít wat jy al probeer het, nie gewerk nie? Deur Dr. Doug Weiss se raad te volg kan jy in net 30 dae 'n splinternuwe...

 'n Tyd om lief te hê: n Verhaal van onvoorwaardelike toewyding  'n Tyd om lief te hê: n Verhaal van onvoorwaardelike toewyding

Author: Kingsbury, Karen
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en 'n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar ...
 $8.19  View Product Info

 'n Venster vir die son: Waar liefde en lig woon  'n Venster vir die son: Waar liefde en lig woon

Author: Hugo, Helena
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: Na die groot sukses van Dit gebeur met ander, Die pad na Weerbegin en Die kleur van verlange is daar nou 'n splinternuwe boek uit Helena Hugo se pen. Die aantreklike dr Tobie Barnard is leraar by 'n ...

 23 Minute in die hel: Een man se verhaal van wat hy gesien, gehoor en gevoel het in die plek van foltering  23 Minute in die hel: Een man se verhaal van wat hy gesien, gehoor en gevoel het in die plek van foltering

Author: Wiese, Bill
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: Wonder jy ook soms oor die hel - bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom ...

 3:16 Die vers van hoop  3:16 Die vers van hoop

Author: Lucado, Max
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: n 3:16 Die Vers van Hoop, bestudeer Max Lucado Johannes 3:16 woord vir woord. Hy help ons om Jesus se lewensveranderende aanbod in hierdie teks te ontdek. Hy moedig ons aan om dit te aanvaar en nie di...

 4x4-Roetes deur Suider-Afrika  4x4-Roetes deur Suider-Afrika

Author: Sackville-Scott, Philip
Publisher: Mapstudio
Format: Adobe PDF

Description: 20 wonderlike roetes; gedetailleerde kaarte; met gps-punte; veeldaagse 4x4-roetes met deskundige advies oor elke roete deur plaaslike gidse
 $16.38  View Product Info
 66 Liefdesbriewe van God aan jou  66 Liefdesbriewe van God aan jou

Author: Crabb, Larry
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Vind jou verhaal in God se groter verhaal en ervaar die krag om nie net jou lewe hier op aarde te verander nie, maar jou ook voor te berei om die Verteller in die volgende lewe te ontmoet.
 $11.83  View Product Info

 7 Gebede wat God altyd beantwoord: Beloftes wat wil vir almal, oral en altyd geld  7 Gebede wat God altyd beantwoord: Beloftes wat wil vir almal, oral en altyd geld

Author: Frenn, Jason
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Wat sou jy antwoord as jy met God oor 'n koppie koffie kon sit en gesels en Hy jou vra: 'Wat wil jy die graagste hê moet ek vir jou doen?' Wat sou jy vra en watter gebed sou jy graag beantwoord wou h...

 9 Dinge wat jy net moet doen: Om te wen in die liefde en die lewe, ontdek die patroon vir sukses  9 Dinge wat jy net moet doen: Om te wen in die liefde en die lewe, ontdek die patroon vir sukses

Author: Cloud, Henry, Dr
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: In 9 Dinge wat jy net moet doen identifiseer en beskryf dr. Cloud op 'n praktiese manier die nege beginsels van sukses van hierdie suksesvolle 'ek-ken-jou-mos-mense'. Word toegerus om hierdie nege di...
 $4.55  View Product Info

 A-Z van Berading: Bybelse perspektiewe op probleemoplossing  A-Z van Berading: Bybelse perspektiewe op probleemoplossing

Author: Collins, Gary C.
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Die A tot Z van berading is 'n omvattende handleiding wat 'n wye reeks kwessies vanuit 'n Christelike perspektief benader. Elke hoofstuk bevat 'n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligti...
 $12.74  View Product Info

 Aanmoediging maak die verskil  Aanmoediging maak die verskil

Author: Maxwell, John, Dr
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Ons almal het aanmoediging nodig. En almal wat aangemoeding word, word daardeur verander. Dit maak nie saak of ons oud of jonk, suksesvol of minder-suksesvol, onbekend of beroemd is nie.

 Aanvaar jouself, leef met oorgawe  Aanvaar jouself, leef met oorgawe

Author: Meyer, Joyce
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: Aanvaar jouself, leef met oorgawe bevat inspirerende verklarings, kragtige Skrifgedeeltes en bemoedigende woorde om die siel kalm te maak en jou geestelike reis te verryk.
 $6.37  View Product Info

 Alfabet van die voëls  Alfabet van die voëls

Author: Naudé, S J
Publisher: Umuzi (Random House Struik)
Format: Adobe PDF

Description: Ontheemding, terugkeer en verlies - 'n briljante nuwe skrywer
 $11.83  View Product Info
 Alfabet van die voëls  Alfabet van die voëls

Author: Naudé, S J
Publisher: Umuzi (Random House Struik)
Format: Adobe ePUB

Description: Ontheemding, terugkeer en verlies - 'n briljante nuwe skrywer
 $11.83  View Product Info
 Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie: Godsdienste, kultusse &populêre oortuigings  Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie: Godsdienste, kultusse &populêre oortuigings

Author: Devega, Jessica Tinkelberg
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wêreld se godsdienste en filosofieë - in een boek! Soos wat die wêreld om ons kleiner word, word mens...
 $14.56  View Product Info

 Ankers gee jou vlerke: Die geheim van 'n lewe van vervulling  Ankers gee jou vlerke: Die geheim van 'n lewe van vervulling

Author: Geldenhuys, Este
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Ontdek die ankers wat God voorsien - ankers vir jou gees, siel en liggaam - wat aan jou die vlerke gee om te kan vlieg, jou volle potensiaal te bereik en 'n lewe van vervulling te ervaar.

 Antwoorde oor die hemel  Antwoorde oor die hemel

Author: Graham, Billy
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: In Antwoorde oor die hemel beantwoord Billy Graham vrae oor die hiernamaals met insig en begrip. Die Bybel leer ons dat elkeen wat deel is van God se koninkryk hul na hul dood in die hemel sal bevind...

 Antwoorde van hoop: As jy in die skadu van egskeiding staan  Antwoorde van hoop: As jy in die skadu van egskeiding staan

Author: Retief, Frank
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Antwoorde van hoop bied bemoediging en perspektief aan mense wat ernstige huweliksprobleme ondervind, egskeiding in die gesig staar of die emosionele nasleep daarvan moet hanteer.
 $14.55  View Product Info

 As ek God enigiets kon vra: Die Bybel se antwoorde vir nuuskurige kinders  As ek God enigiets kon vra: Die Bybel se antwoorde vir nuuskurige kinders

Author: Slattery, Kathryn
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: As ek God enigiets kon vra is 'n unieke boek propvol verfrissende antwoorde op dié vrae wat kinders gereeld vra oor God, geloof, gebed en Christenskap. Met 'n benadering wat kinders verwelkom en 'n s...

 Bakgat Braai 2  Bakgat Braai 2

Author: Davis, De Waal
Publisher: Struik Lifestyle (Random House Struik)
Format: Adobe PDF

Description: De Waal Davis het weereens 'n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunstelingtydverdryf - braai.
 $7.28  View Product Info
 Bakgat Braai 2  Bakgat Braai 2

Author: Davis, De Waal
Publisher: Struik Lifestyle (Random House Struik)
Format: Adobe ePUB

Description: De Waal Davis het weereens 'n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunstelingtydverdryf - braai.
 $7.28  View Product Info
 Begin jou beste lewe nou  Begin jou beste lewe nou

Author: Osteen, Joel
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe ePUB

Description: Begin jou beste lewe nou bied jou 'n wegspringplek op pad na 'n beter jy. Joel Osteen daag jou uit om weg te breek van 'n oorlewingsmentaliteit en jou volle potensiaal uit te leef.

 Beloftes vir elke dag: Laat God se beloftes jou hoop gee  Beloftes vir elke dag: Laat God se beloftes jou hoop gee

Author: N/A
Publisher: Struik Christian Media
Format: Adobe PDF

Description: Die lewe is deurdrenk van beloftes. Beloftes laat ons beweeg en asemhaal, al dink ons nie werklik aan baie van hulle nie. Die motors waarin ons ry, stoele waarop ons sit, medisyne wat ons drink, hang ...
 $7.28  View Product Info
Displaying 1 to 50 (of 676 eBooks) Result Pages: 1 2 3 4 5  [>] [>>]  
Shopping Cart
0 items
Bestsellers
Eiland van toevlug
Eiland van toevlug
Kapabel
Kapabel
Skaduwee
Skaduwee
Engele - ware verhale: Wat engele vir ons doen

Hoe om drome en visioene te interpreteer: Verstaan hoe God ons waarsku en lei

Die Kans
Die Kans
Die Brug: n Roman
Die Brug: n Roman
Die jakkalsdans
Die jakkalsdans
Engele in die vreemde: Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog

Wat is in die Bybel: n Maklik verstaanbare oorsig

Copyright © 2013 eBookShop