 |
Search |
 |
|
 |
Content Languages |
 |
|
 |
Afrikaans Categories |
 |
|
 |
SA Topsites |
 |
|
 |
ZA Topsites |
 |
|
|
|
|
|
 |
Author: Diedericks-Hugo, Carina
Publisher: LAPA Publishers
Format: Adobe ePUB
Content Language: Afrikaans
ISBN: 9780799355956
Print ISBN: 9780799349504
Size: 806 KB
Publication Date: 2011-11-03
Category: Juvenile Fiction > Action & Adventure > General
Territorial Restrictions: Available Worldwide
Digital Rights: Copy Count: 140 Copy Interval (Days): 30 Print Count: 140 Print Interval (Days): 30 Read Aloud: Enabled
|
|
| Click to Enlarge |
|
|
| DESCRIPTION |
 |
 |
 |
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors omdat hy die ou drel van 'n Piet Senekal geslaan het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te kom en hom vir 'n week lank hok! Dit beteken dat Thomas die interhuisdans gaan misloop - sy enigste kans om vir Alex amptelik te vra om sy meisie te wees. Die enigste voordeel van die paar dae by die huis, is dat Louisa, sy stiefma, hom kan help om voor te berei vir die toneeloudisie - die manlike hoofrol kry immers die kans om vir Alex te soen! Maar dan begin 'n reeksmoordenaar paniek saai in Kaapstad en dit lyk asof dinge nie heeltemal gaan uitwerk soos wat Thomas beplan het nie... Thomas@sms.net is die vierde boek in die gewilde Thomas@-reeks.
|
 |
|
 |
| Supplementary data on CD or DVD is not included with the purchase of an eBook. |
 |
|
|
|
 |
Shopping Cart |
 |
 |
| 0 items |
 |
|
|
 |
Featured Titles |
 |
|
|