Annika is mal oor speurverhale en raaisels - en sy skrik nie vir spokerige stories nie! Almal is in rep en roer oor die revue wat binnekort plaasvind. Maar dan begin vreemde dinge by die skool gebeur ... Eers verdwyn Lynette se prinsesrok uit een van die klasse, en dan raak al die monstermaskers weg. Hoe op aarde is dit moontlik? Is dit dalk waar wat party van die kinders sĂȘ - dat daar 'n spook onder die verhoog bly? Annika besluit om ondersoek in te stel ...
Important Notes
• Supplementary data on CD or DVD is not included with the purchase of an eBook. • The Amazon Kindle does not support DRM Encrypted eBooks in PDF and ePUB format. • Not all devices are compatible with DRM Encryption. Make sure your device is supported before making a purchase.